Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Danièle Pascal vir één aand by Africlassic River Lodge
Nuus

Danièle Pascal vir één aand by Africlassic River Lodge

Redaksiespan9 November 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die charismatiese sangeres en skrywer Danièle Pascal vier vanjaar die 40ste jaar van haar solo-loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf en tree op Vrydag, 10 November by Africlassic River Lodge in Rivonia, Johannesburg op. Kaartjies vir die opvoering beloop R290 per persoon en sluit ’n driegangete in.

Dié bekroonde vermaaklikheids-ikoon spog met ’n lang lys loopbaanhoogtepunte – van haar verhoogdebuut op vyfjarige ouderdom tydens haar kinderjare in Toulon, Frankryk, tot haar optrede in verskeie verhoogproduksies in die VSA en Kanada, en haar vriendskap met oorlede Leonard Cohen, met wie sy tydens haar tydelike verblyf in Kanada opgetree het.

Pascal woon sedert 1985 in Suid-Afrika en word erken as ’n gerekende teater-veteraan wat haar merk gelaat het in die bedryf. Haar musikale voordrag en optreestyl het sedertdien verskeie plaaslike vermaaklikheidspersoonlikhede geïnspireer.

Haar repertoire is bykans so wyd soos haar prestasies. Wees voorbereid op invloede van Edith Piaf, Jacques Brel, Peggy Lee, Eartha Kitt, Marlene Dietrich, kabaret, musiekteater, Franse kafee-liedjies en jazz, asook klanke van Bertholt Brecht, Kurt Weill, Federico Garcia Lorca, Marianne Faithfull en Leonard Cohen.

Africlassic River Lodge is sentraal geleë in Sandton en maklik om te bereik. Die venue is op die oewers van die Braamfontuin Spruit en is welbekend onder gereelde besoekers vir gehalte-uitvoerings deur bekende kunstenaars en die aanbieding van hul gourmet-maaltye, met ’n ‘Africlassic’- invloed.

Die tyd vir die opvoering is 18:30 vir 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Computicket, of skakel gerus Africlassic River Lodge by 011 234 6522, of stuur ’n e-pos na branding@africlassic.com om ’n bespreking te maak.

 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.