Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo is hier
Nuus

Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo is hier

Redaksiespan24 Oktober 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Bobby van Jaarsveld het onlangs sy nuwe musiekvideo vir die splinternuwe enkelsnit, Net ’n Man, geskiet. Dié video is op 15 September in die middestad van Pretoria opgeneem.

Die liedjie is die eerste enkelsnit vanaf sy splinternuwe album wat volgende jaar vrygestel gaan word. Die liedjie is reeds eksklusief beskikbaar op die Afrikaans is Groot volume 10 versamel album.

Vir die video het Bobby 4 dubbelgangers nodig gehad om as sy ewebeeld op te tree. Die publiek is aangemoedig om in te skryf en ongeveer 100 inskrywings is ontvang. Nadat Coleske Artists die top-10 gekies het, moes Bobby die finale besluit neem oor wie sy vier ewebeelde gaan wees in die musiekvideo.

Die vier manne is: Ruan Nel, Morné Erasmus, André Vermeulen en Marnus Ferreira.

Kyk hier na die musiekvideo:

“In die liedjie Net ’n Man sing Bobby dat hy net ’n gewone man is vir sy vrou en nie ’n digter of ’n koning nie. Die vier dubbelgangers sal die mense vertolk wat Bobby nié is nie” sê Johan C Venter van Coleske Artists.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.