Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Lianie May se sprokiesverhaal op kamera vasgevang
Nuus

Lianie May se sprokiesverhaal op kamera vasgevang

Redaksiespan15 Augustus 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Skuif solank reg vir ’n heerlike liefdesverhaal wat eersdaags in jou sitkamer gaan afspeel. Van die verlowing tot die groot dag voor die kansel.

Die liefling-sangeres Lianie May en haar Barry was tien jaar lank verloof. Vroeër vanjaar hy haar gevra om te trou. Nou kan aanhangers van dié sangeres hul tande slyp vir ’n werklikheidreeks, Met My Hele Hart, wat eersdaags afskop.

Luister na dié klankgreep waar Lianie jóú nooi om in te skakel:

https://afrmusieknuus.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Lianie-recording.m4a

 

Reeds van episode 1 af kan jy ’n glasie vonkelwyn skink en deel in Lianie se verjaarsdagvieringe toe Barry die groot vraag gevra het. Van daar af heers daar groot opwinding met elke episode wat ’n volgende stap in die beplanning van die troue vasvang. Jy gaan saam met haar beleef hoe hulle die gastelys opstel, die regte trouplek soek, kombuistee en ramparty reël.

Asof dit die amper-bruid nie besig genoeg gaan hou nie, werk Lianie ook aan ’n splinternuwe album. Só kry jy die om ’n kykie in die lewe van ’n kunstenaar en wat dit verg om om ’n suksesvolle loopbaan te balanseer met ’n persoonlike lewe. Al die pret, opwinding en naturrlik, stres.

A post shared by Lianie May (@lianie_may) on Jun 20, 2017 at 2:49pm PDT

Met My Hele Hart skop 12 September om 20:30 op VIA  (DStv-kanaal 147) af.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.