Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Desmond Wells reik nuwe album uit na vier jaar
Nuus

Desmond Wells reik nuwe album uit na vier jaar

Redaksiespan26 Junie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Vier jaar na Desmond Wells se trefferalbum Dans My Verlief die lig gesien het, bring hy weer vir ’n splinternuwe album, Staan Vir Altyd By My, wat bestaan uit 12 oorspronklike liedjies.

Die eerste liedjie op dié album Dansvloer Liefde het alreeds die no. 1 posisie op verskeie radiostasies regoor die land se trefferparades bereik en die musiekvideo het ook al meer as 327 000 trefslae op sosiale media.

Desmond het ook onlangs ’n splinternuwe musiekvideo geskiet vir die enkelsnit, Die Woorde In My, wat ook vinnig besig is om ’n groot gunsteling onder Afrikaanse musiek liefhebbers te raak.

Staan Vir Altyd By My is Desmond se eerste album wat hy onafhanklik opgeneem en vrygestel het, wat beteken dat hy vir die eerste keer in sy musiekloopbaan nou vrye teuels gehad het met die produksie en liedjie keuses vir die album.

Nuweling skrywer, Johan Brits het ook verskeie treffers soos Die Lied In My Hart, Niemand Anders Soos Jy Nie, Staan Vir Altyd By My en Soos Die Winde Waai, op die album geskryf. Hou beslis hierdie man se skryftalent dop.

Die album is vervaardig deur een van ons land se top vervaardigers, Werner Beukes, wat al groot treffers vir kunstenaars soos Eden, Lianie May, Steve Hofmeyr, Bok van Blerk en vele van ons land se top kunstenaars al vervaardig het.

Werner het in sy eie woorde gesê dat dit die beste album is wat hy sedert Eden se multi-platinum Kniëe Lam-album al vervaardig het.

Hierdie is beslis Desmond se beste album tot op hede en glo hy kan maar regmaak vir nog ’n SAMA-benoeming of selfs ’n Ghoema.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.