Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»ADAM vier nuwe enkelsnit met kompetisie
Nuus

ADAM vier nuwe enkelsnit met kompetisie

Redaksiespan12 Mei 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Hooffoto: Fantom Media

Die gewilde groep, ADAM, se sukses ken geen perke nie. Hulle is weer onlangs met twee Ghoema-toekennings vereer vir Beste album deur ’n groep of duo en Groep van die jaar, en is ook benoem vir ’n SAMA-toekenning vir Beste pop album.

“Ons is ongelooflik dankbaar vir almal se ondersteuning en ag dit as ’n voorreg om hierdie jaar twee Ghoema-toekennings te kon ontvang.  Natuurlik is die SAMA-benoeming ook vir ons baie spesiaal.  Dit is ons eerste SAMA-nominasie ooit en dit nogal vir ons heel gunsteling album, Hoogtevrees.  Die SAMA’S is verteenwoordigend van ons land en ons ag dit ’n groot eer om genomineer te wees”, sê Hugo Ludik.

Dié groep, wat bestaan uit Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, reik nou gedurende Mei 2017, hulle derde enkelsnit uit.  Dis Al Wat Ek Het  is geskryf deur Hugo.  Hy het een aand gelê en dink oor die feit dat daar gereeld in liefdesliedjies soveel beloftes aan die skoner geslag gemaak word, selfs in ADAM se liedjies, maar dat hy eintlik net ’n gewone ou is en al wat hy het om te gee is liefde.

Luister hier na ’n voorsmakie van die snit:

Om die uitreiking van hierdie enkelsnit te vier loods die groep in samewerking met Starburst Promosies ’n heerlike kompetisie waar die wenners ’n bederfdag saam met ADAM by Askari Game Lodge & Spa kan wen.

Die kompetisie word op 15 Mei 2017 om 10:00 op ADAM se Facebook-blad aangekondig – hou gerus hulle blad dop!

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.