Ray Dylan haak af met sy Jessica

Die sanger, Ray Dylan, sing nie net oor Jessica nie. Nee, hy het sy régte Jessica gekry en onlangs die knoop deur gehaak.

Die pragtige foto’s en trouvideo is onlangs op sy Facebook-blad gedeel.

Kyk hier na die video:

Kyk hier na die foto’s: