Afrikaanse Musiek Nuus kry ’n nuwe baadjie

Dis uit met die ou baadjie, en in met die nuwe baadjie – steeds met ons kenmerkende groen.

 

Boonop loods ons ’n splinternuwe projek waar ons ’n kunstenaar van die maand gaan hê. Ons eerste kunstenaar is, Willem Botha.

Skakel dus in dié maand om alles oor sy nuwe album Soen & Vergeet te lees, sy loopbaan en nog wat.
Laat weet ons op Facebook en Twitter wat jy van ons nuwe voorkoms dink!