Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Nóg ’n seisoen van The Voice SA op pad
Nuus

Nóg ’n seisoen van The Voice SA op pad

Fanie Nel19 September 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

the-voice-sa-m-net

M-Net het pas bevestig dat ’n tweede seisoen op pad is van The Voice SA – boonop is oudisies vir die tweede seisoen om die draai.

Hierdie keer gaan oudiesies ook in Port Elizabeth afgelê word. Die eerste oudiesies word op Woensdag, 12 Oktober in PE gedoen by The Beach Hotel. Daarna kan die Kaapenaars reg maak vir oudiesies op Saterdag, 15 Oktober en Sondag, 16 Oktober by Belmont Squere in Rondeboch. Woensdag, 19 Oktober kan Durbaniete hul stemme opwarm vir oudiesies by The Growth Point Kings Park Stadium terwyl die laaste oudiesies in die goud stad Johannesburg afgelê sal word op Saterdag, 22 Oktober en Sondag, 23 Oktober by Sasani Studios in Balfour Park.

Lees ook: The Voice is op pad – na kykNET NOU!

Gedurende dié oudisies, wat nie opgeneem word nie, kry deelnemers die kans om voor ’n groep anonieme musikale kundiges te wys waarom hulle moet deur dring na die ‘blinde oudisies’. Dis ook hier waar vier van Suid-Afrika se top musikante sal kies wie uiteindelik as The Voice SA reeks twee se wenners sal wegstap.

Die eerste seisoen se wenner Richard Stirton, het reeds die iTunes-rangleer geklim. Die naaswenner, Gavin Edwards het ook reeds sy naam in die musiekbedryf gevestig. Vernon Barnard het onlangs sy eerste enkelsnit vrygestel.

Deelnemers moet ouer as 18 jaar wees en ’n Suid-Afrikaanse burger wees om deel te neem. Diegene wat nie by lokale reg oor die land kan uitkom nie, kan aanlyn inskryf. Daar sal lang toue by die venues wees so wees maar geduldig moedig M-Net deelnemers aan. Bring jou ID, sambreel, sonroom en genoeg water om seker te maak jy is reg vir jou oudisie.

The Voice SA sal in Januarie 2017 die kleinskerm tref en die mentors sal later bekend gemaak word. Volg gerus The Voice SA op Facebook, Twitter en Instagram vir nuus en gebruik die hutsmerk #TheVoiceSA.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.