Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Innibos 2017: Hoofverhoog weer propvol talent
Feeste

Innibos 2017: Hoofverhoog weer propvol talent

Redaksiespan27 Junie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewildste fees in Suid-Afrika, Innibos, vind vanjaar weer plaas vanaf 5 tot 8 Julie op Mbombela. Een van die hoogtepunte op die feesprogram is die Standard Bank-verhoog.

Hier is die program:

Huisgenoot Afskopkonsert
Woensdag, 5 Julie 2017 | 18:00
Koop kaartjies.

Joshua Na Die Reën, Jay, Pieter Koen, Andriëtte Norman, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk en Die Broers skop Innibos af!

kykNET Rock-konsert
Donderdag, 6 Julie 2017 | 18:00
Koop kaartjies.

Kom rock in Afrikaans saam met Arno Carstens, Hemelbesem, Mathew Mole, Majozi, The Black Cat Bones, Vanfokkingtasties en die Rockrumoer-finaliste.

kykNET konsert
Vrydag, 7 Julie 2017 | 18:00
Koop kaartjies.

Karlien van Jaarsveld, Nádine, Leah, Emo Adams, Theuns Jordaan, Dozi en Brendan Peyper is op een verhoog te sien.

Jacaranda FM konsert
Saterdag, 8 Julie 2017 | 18:00
Koop kaartjies.

Refentse, Ricus Nel, Amanda Strydom, Snotkop, Elvis Blue, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Dewald Wasserfall, Riana Nel, Robbie Wessels, Touch of Class, Monique Steyn, Corlea, Liezel Pieters en ADAM is op die verhoog.

Loof Hom Innibos-Konsert
Sondag, 9 Julie 2017 | 18:00
Gratis

Lindie Strydom, Zane Meas, Vicky Sampson, Burgerd Botha, Louis Brittz en Manne wat Glo gaan almal op een verhoog wees om die Here se naam te prys.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza
Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’
SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.