Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Roodevalley Faircity Hotel: ’n Juweel in die hartjie van Pretoria
Nuus

Roodevalley Faircity Hotel: ’n Juweel in die hartjie van Pretoria

Promosie21 September 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Booking.com

Sowat 15 minute se ry vanaf Pretoria, op die oewer van die Pienaarsrivier, lê die pragtige Roodevalley Faircity Hotel.

Dié hotel, omring met die mooiste natuurskoon en sy grasdak kamers, is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg en die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die kamers is toegerus met lugverkoelings, koffie en tee-fasiliteite, asook ’n private badkamer met ’n stort en bad.

Gaste kan ontspan in die pragtige tuin, ’n besoek aflê by die spa of net afkoel in die swembad. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar vir diegene wat hul sake wil afhandel.

Die Country Kitchen Restaurant, in ’n opgedateerde ou plaashuis, bied heerlike country-styl buffets aan. Tradisionele en internasionale kosse word ook voorgesit met vars gebakte brood en gebak wat jou mond sal laat water.

Op 6 Oktober bied die hotel die River Life Festival met Die Heuwels Fantasties aan. Kom geniet goeie musiek met heerlike bier, gin en rum.

Kaartjies kos R90 per persoon. Daar is ook kospakette beskikbaar. Vir volwassenes is dit R250 en kinders R125. ’n Drankpakket kan ook teen R250 per persoon gekoop word. Kaartjies is beskikbaar by TicketPro. Jy kan ook per telefoon bespreek by 012 845 5000 of 078 547 4884. Of stuur ’n e-pos na admin.roodevalley@faircity.co.za.  

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.