Site icon Afrikaanse Musieknuus

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2024: Hier is die benoemdes

Die benoemdes vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is pas bekendgemaak.

Die toekenningsgeleentheid vind hierdie jaar plaas op 18 September 2024 by die 3Ci Ouditorium in Pretoria en die publiek word ook uitgenooi om die geleentheid by te woon. Kaartjies is reeds beskikbaar op www.itickets.co.za

’n Beperkte hoeveelheid (500) kaartjies is vir ’n verminderde bedrag van R150 per kaartjie beskikbaar en hierdie kaartjies is reeds byna uitverkoop. Om teleurstelling te voorkom, moet die spesiale tarief kaartjies gou-gou aangeskaf word voor dit uitverkoop. Die normale kaartjie tarief wat ten opsigte van die oorblywende kaartjies gaan geld is R250.

Hier is die benoemdes vir vanjaar: 

Klassieke snit van die jaar

Kletsrym liedjie van die jaar

Alternatiewe/rock liedjie van die jaar

Vervaardiger van die jaar

Instrumentale snit van die jaar

Boeremusiek snit van die jaar

Liedjieskrywer van die jaar

Geestelike liedjie van die jaar

Musiekvideo liedjie van die jaar

Album van die jaar

Nuweling van die jaar

Ballade liedjie van die jaar

Kontemporêre liedjie van die jaar

Pop liedjie van die jaar

My kunstenaar van die jaar (publiek)

Exit mobile version