Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.
Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Ricus Nel, Snotkop, Danny Smoke, Monique, Demi Lee Moore, Corlea, Adam Tas en vele meer het tydens die glansaand opgetree.
Hier’s die wenners:
AFRIKAANSE MUSIEK IN ’N TV-PROGRAM OF TV-REEKS
Jo Black – Kom ons gaan groot (Die Groot Ontbyt)
VERVAARDIGER VAN DIE JAAR
Danny Smoke
LIEDJIESKRYWER VAN DIE JAAR
Elandré en Neil Schoombee
HUMORISTIESE ALBUM VAN DIE JAAR
Die Bliengmasjien – Die Flooze
INSTRUMENTALE ALBUM VAN DIE JAAR
Kortbroek, langkouse – Rocco de Villiers
BOERE- OF TRADISIONELE MUSIEK ALBUM VAN DIE JAAR
Vanaand dans ons weer – Die Ventertjies
ALTERNATIEWE/ROCK ALBUM VAN DIE JAAR
Koma – Spoegwolf
KONTEMPORÊRE ALBUM VAN DIE JAAR
Voel jy die genade – Jo Black
POP ALBUM VAN DIE JAAR
Mis eet slaap herhaal – Demi Lee Moore
HIP-HOP ALBUM VAN DIE JAAR
Aangename kennis – Early B
ALBUM VAN DIE JAAR
Demi Lee Moore – Mis eet slaap her
KUNSTENAAR VAN JAAR
Spoegwolf
GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Die Land – Steve, Jay, Bobby, Ruhan, Bok [Skrywer: Johan Oberholzer]
MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
Vuur op die water – Elandré [Vervaardiger: Christian Wolf]
NUWELING VAN DIE JAAR
Douvoordag
LIRIEK VAN DIE JAAR
Twaalf Rondtes – Juan Boucher
ERE-TOEKENNING: LEWENSLANGE BYDRAE
Sonja Herholdt
ERE-TOEKENNING: LEWENSLANGE BYDRAE
Kosie van Niekerk
Gesels gerus saam op sosiale media met die hutstemerk #Aitsa!

