Afrikaanse Musieknuus

Hope vermaak by Na-Donker op Hartenbos

Na-Donker het vinnig ’n gunsteling geraak onder die inwoners en vakansiegangers van Hartenbos. Hierdie vakansie gaan dié juweel van ’n restaurant vir niemand terugstaan nie.

Hierdie Desembervakansie het Na-Donker ook tonne opwindende gebeure op die kalender. Tussen optredes van bekende kunstenaars tot die groot StudenteJOL, gaan daar nie ’n enkele vervelige oomblik wees nie! Merk solank die volgende optredes af op jou kalender:

Jay du Plessis
KOOP KAARTJIES

Willem Botha
KOOP KAARTJIES

Elandré
KOOP KAARTJIES

Radioraps
KOOP KAARTJIES

Spoegwolf
KOOP KAARTJIES

Vanjaar bied ATKV Hartenbos ook weer eens die opwindende StudenteJOL-matriek-en studentevakansie aan met bekostigbare pakkette vir ieder en elk!

Vir vyf dae word Hartenbos verander in ’n toevlugsoord vir talle leerders wat die einde van hul skoolopleiding vier en die volwasse wêreld betree. Met topkunstenaars soos hierdie wat gaan optree, is dit elke martikulant se droom!

Francois van Coke
Die Heuwels Fantasties
Bittereinder
Brendan Peyper
Wolwe-Dans
Anders
Held on Till May  

Moet ook nie hierdie spesiale aanbiedings misloop nie:

 

Exit mobile version