Site icon Afrikaanse Musieknuus

River Life Festival: Alles wat jy móét weet!

FOTO: Verskaf

Die River Life Festival, met Die Heuwels Fantasties, vind op 6 Oktober by die Roodevalley Faircity Hotel in die hartjie van Pretoria plaas. Hier is alles wat jy rondom hierdie opwindende dag móét weet:

LEES OOK: Roodevalley Faircity Hotel: ’n Juweel in die hartjie van Pretoria

DATUM:
6 Oktober 2018.

TYD:
Hekke maak reeds 10:00 oop en Die Heuwels Fantasties sal vanaf 16:00 tot 17:00 op die verhoog wees.

PRYS:
R90 (beskikbaar aanlyn by Ticketpro).

VERDERE BESONDERHEDE:
Jy kan jou eie kampstoel en kombers bring. Jy kan ongelukkig nie jou eie eet en drinkgoed saam inbring nie. ’n Toegewyde area vir die kinders sal ook beskikbaar wees.

KONTAKBESONDERHEDE:
reservations.roodevalley@faircity.co.za

KOSPAKKIES:
(nie by kaartjie ingesluit nie)
Volwassenes: R250
Kinders: R125 (kinders onder 3 eet gratis)

Sluit in:
(eet soveel as wat jy wil by die kosarea)

Die Rivier Mark-spyskaart:

Mini porsies van potjiekos:
(wilds, hoender en groentepotjies).

DIE SOET EINDE:

DRANKPAKKET:
R250 (vooraf beskikbare bewyse – items individueel geprys).

AKKOMMODASIE:
(Bed en Ontbyt)
Kontak die Faircity Hotel vir ’n bespreking.

Exit mobile version