Het jy laat geslaap en steeds nie kersgeskenke vir die kerskouse nie? Moenie bekommerd wees nie, ons gee raad! Vermy die lang toue by die winkels en koop sommer in die gemak van jou huis aanlyn op iTunes of Groot Tunes.
Anton Goosen – Love Songs: R89,99*
Pieter Koen – Kan Nie Vra Vir Meer: R89,99*
Adam Tas – Patatas En Pyptabak: R99,99*
Dewald Wasserfall – Jy Is Die Storm: R100,00*
MWAH! – Nuwe Begin: R59,99*
Arno Carstens – Die Aandblom 13: R99,99*
Martin Bester – Vir Die Eerste Keer: R89,99*
Snotkop – HKGK: R99,99*
Elizma Theron – Boeregirl Met ’n Countryhart: R99,99*
Ricus Nel – Ouskool Boerseun: R99,99*
Juan Boucher – Dis Wie Ek Is: R79,99*
Joshua Na Die Reën – Die Wêreld Binne My: R139,99*
Liza Brönner – Dans Op Ons Eie: R99,99*
Jack Parow – Dis Hoe Ons Rol: R89,99*