Afrikaanse Musieknuus

Die Kontrak: Vyf ooreenkomste tussen Ivan en Demi Lee

FOTO’S: Willem Botha

Die top-2 deelnemers van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, is onlangs aangekondig. Hier is vyf pret ooreenkomste wat jy dalk nie van Ivan Roux en Demi Lee Moore geweet het nie:

LEES OOK: Die Kontrak: Ivan Roux vs. Demi-Lee Moore

Kyk uit vir Ivan Roux se album Daai Ding en Demi Lee Moore se album Mis Eet Slaap Herhaal wat binnekort op winkelrakke en JOOX beskikbaar sal wees.

Exit mobile version