Afrikaanse Musieknuus

Afrikaans is Groot 2017: Wat jy moet weet

Hieronder is inligting om jou ervaring so gerieflik as moontlik te maak.

MAAK SEKER JY IS TEN VOLLE BEWUS VAN DIE DATUM EN TYD VAN DIE VERTONING WAT JY BYWOON, SOOS AANGEDUI OP JOU KAARTJIE.

Verkeer

Parkering

Parkering is beskikbaar by:

Venue

Adres: Aramist-laan 209, Menlyn, Pretoria.

GPS: Klik hier vir ’n Google-kaart.

Eet- en drinkgoed

Daar is verskeie restaurante by die Time Square Casino om van te kies:

* GEEN PERSONE ONDER 18 TOEGELAAT

AiG Geskenke, CD’s en DVD’s

Kaartjies en toegang

Belangrike kennisgewing: Ons het GEEN ooreenkoms van enige aard met operateurs en agente wat mag voorhou dat hul eksklusiewe AiG-pakkette verkoop nie.

Algemeen

Kaartjieverkope

Sitplekke

Vloerplan

Hou ons Afrikaans is Groot se sosiale media dop vir meer inligting.

Sien intussen uit na pret, plesier en ’n onvergeetlike musiekervaring – in jou eie taal.

 

Exit mobile version