Site icon Afrikaanse Musieknuus

Johan Anker: 10 feite wat jy dalk nie geweet het nie!

Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi weergawe van Hallelujah.

Ons het by dié sanger gaan aanklop vir tien pret feite wat jy dalk nie van hom geweet het nie!

Laai nóú Johan Anker se album Hoop & Bid op iTunes af of stroom dit op Apple Music.

Exit mobile version