Afrikaanse Musieknuus

Weiveld gaan Dubai toe, en jy is genooi

Die gewilde kuierplek, Weiveld, in die Ooste van Pretoria, gaan eerdaags Dubai toe, en jy word genooi.

Vanaf 15 tot 20 Mei 2017 kan jy saam met onder andere Snotkop, Dewald Wasserfall, Leah, Arno Jordaan, Willem Botha en Mega DJ Wesley op die ultimate road trip gaan vir slegs R18 000.

Jou fooi sluit die volgende in:

Gebruik die besprekingskode DUBAI-VAKANSIE – jy mag dalk net ’n ekstra kaartjie losslaan om ’n metgesel saam te neem.

Besprekings kan gemaak word deur vir Romy (+27 60 916 3435) of Dewald (+971 50 100 5610) te skakel. Vir meer besonderhede stuur gerus ’n e-pos na info@kuierdubai.com of besoek www.kuierdubai.com

Ander alternatiewe internationale roetes is beskikbaar en daar is ’n afbetaalopsie beskikbaar. Die sluitingsdatum is 20 April 2017.

Exit mobile version