Site icon Afrikaanse Musieknuus

Vyf foto’s van Joe Foster wat jou hart vinniger gaan laat klop

Hy kán sing, en boonop is hy sag op die oog ook. Dis niemand anders as die Hartklank-sanger, Joe Foster, nie.

Ons het vyf foto’s vir jou, wat jou hart vinniger gaan laat klop.

Lees ook: Joe Foster se treffende musiekvideo

Loer gerus hier:

Exit mobile version