Site icon Afrikaanse Musieknuus

Jay du Plessis weer pa

Die Dis Hoe Ons Rol sanger, Jay du Plessis, het weer pa geword. Hul vierde seun, Jamie Ryan du Plessis is gisteraand net ná 21:00 gebore.

Die goeie nuus is op CO Productions, Jay se agent, se Facebook-blad bekend gemaak.

Mia deel gereeld foto’s op Instagram van haar gesin en het ook tydens haar swangerskap foto’s gedeel. 

Ek en baba #4 op ons eerste see vakansie saam❤️❤️❤️

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

 

Al die mans in my lewe… #luckywomen #blessedmom #womansday 💃

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Exit mobile version