Afrikaanse Musieknuus

Staan die kans om ’n getekende kitaar los te slaan

Wanneer klink liedjies op hul beste? Wanneer dit akoesties uitgvoer word, natuurlik! Afri-Koeties is ’n versamelings album met akoestiese treffers deur kunstenaars soos Karlien van Jaarsveld, Arno Carstens, Refentse, Kurt Darren, Dozi en vele meer.

Afri-Koesties is enig is sy soort en bevat treffers soos Refentse se weergawe van Karen Zoid en Francois van Coke se Toe Vind Ek Jou en vele meer.

Een gelukkige persoon staan die kans om met ’n getekende kitaar weg te stap. Dié kitaar bevat handtekeninge van elk van die kunstenaars op die album.

Al wat jy moet doen is om die Afri-Koesties album op ’n kreatiewe manier te bemark. Jy kan videos, foto’s en meer gebruik. 

Vul daarna hierdie vorm in:

Max file size is 62 MB.

Bepalings en Voorwaardes:

Exit mobile version