Steffie le Roux bekoor met nuwe musiekvideo Fanie Nel 10 jare ago Sy is die nuutste naam op almal se lippe. Steffie le Roux, wat later vandeesmaand in Australië optree, se nuwe musiekvideo vir die liedjie Marmer Oë is bekendgestel. Kyk die video hier: