Site icon Afrikaanse Musieknuus

KYK: Snotkop se nuwe musiekvideo

Dis die stoutste musiekvideo van die jaar. Snotkop se nuwe musiekvideo vir sy treffer Hoe Lykit is vrygestel. Snotkop het vroeër vandeesmaand met die Bokkie-toekenning vir Sanger Van Die Jaar weggestap

Kyk gerus na die video hier:

Exit mobile version