Site icon Afrikaanse Musieknuus

KYK: Joe Foster se treffende musiekvideo

Die Ghoema 2016-wenner vir Beste Manlike Kunstenaar, Joe Foster, spog met ’n splinternuwe musiekvideo vir sy treffer, In Die Reën Vir Jou.
Simoné Nortmann, wat later vanjaar in die fliek Vir die Voëls, te sien sal wees speel ook in die musiekvideo. Dit is Joe se jongste enkelsnit wat op sy album Hartklank is.

Joe Foster sterk aan ná noodoperasie

Kyk die musiekvideo hier:

Exit mobile version