Site icon Afrikaanse Musieknuus

Dié The Voice SA-ster het pa geword

Die gewilde The Voice SA-ster, Gavin Edwards het vanoggend pa geword. Hy het die goeie nuus op sy Twitter-profiel gedeel. Cody Alvan Edwards is vanoggend net ná 03:00 gebore.

Nóg ’n seisoen van The Voice SA op pad

Dit is Gavin en sy vrou Bianca se eersteling. Gavin het onlangs sy eerste enkelsnit, Sparks, vrygestel.

Baie geluk julle!

Exit mobile version