Die gewilde kuierplek in Pretoria, Weiveld, het sy eie temaliedjie. Weiveld vertolk deur die sanger Dirk van der Westhuizen is spesiaal vir die kuierplek geskryf. Hul leuse, waar dans en Afrikaans groot is word hiermee uitgebeeld.
Dié liedjie sal eksklusief op Weiveld Tunes beskikbaar wees. Die kompelasie album bevat van die warmste treffers wat hier gespeel is.
GOEIE NUUS:Soos belowe het … hier is dit. Weiveld Tunes,wat eksklusief die Weiveld “Theme Song” van @Dirkvdw insluit,binnekort beskikbaar pic.twitter.com/Ke8vIWPJSY
— Weiveld (@Weiveld) October 3, 2016
Intussen kan diegene wat nie meer kan wag nie, luister na ’n voorsmakie van die liedjie.
A video posted by Dirk van der Westhuizen (@dirk_sanger) on

