Die manne van DZL het vanaand op ons Facebook-blad gekuier. Hulle het so bietjie musiek gemaak en so paar vrae geantwoord van hul bewonderaars. Loer gerus na van die hoogtepunte in die video hier onder:
Kyk ook: Só skop Deon Groot #FridayLive af
Ons het die manne onlangs van nader leer ken en hulle genader om deel van ons opwindende nuwe aanlyn video geselsies te wees. Laat weet ons gerus op ons sosiale media wie jy volgende week wil sien. Indien jy die geselsie misgeloop het, loer gerus in op hul Facebook-blad en gesels verder daar.
Dankie vir die kuier ouens!

