Die sanger en liedjieskrywer, Manie Jackson se splinternuwe album, In Duet Met Ons Legendes, het goue status behaal. Dié goeie nuus is op Select Musiek, Manie se platemaatskappy se Facebook-blad gedeel.
Manie Jackson sing duette met van ons land se gunstelinge op die album. Baie geluk Manie!

