Riana Nel se splinternuwe album, Jy Sal Weet het onlangs die winkelrakke getref. Die musiekvideo van die titelsnit van dié album is Saterdagaand eksklusief op die kykNET-program, Jukebox vrygestel.
Kyk gerus weer na die musiekvideo hier onder: