Hierdie week sit-sit so Pasella in Robertson. Hulle proe wyn op die water saam met die sanger Danie Niehau. Dieter het sy hande vol met die komediant, Anne Hirsh. Keramiek-kuns word bewonder uit ’n ander wêreld en maak lyf nat in die rotspoele van die Vinkrivier. ]
Pasella word Vrydae om 18:00 op SABC 2 uitgesaai met ’n herhaling Sondae om 14:30.
Kyk hier wat lê in vanaand se episode voor:

