Elizma Theron, Nicholis Louw en Liezel Pieters van die groep 4Werke kuier vandeesweek in die Top 20-ateljee saam met Francois terwyl Charlize Berg stel haar nuwe musiekvideo bekend.
Die Top 20 word Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! en 21:00 op kykNET uitgesaai.
https://www.youtube.com/watch?v=dy_MU5HERj8

