Site icon Afrikaanse Musieknuus

Innibos 2016: kykNET-konsert

Vrydagaand is kykNET aand! Riana Nel, Adam Tas, Emo Adams, Gerhard Steyn, Jak de Priester, Juanita du Plessis, Dr. Victor & the Rasta Rebels, Willem Botha en Eden  gaan die verhoog aan die brand gaan sing, net die regte medisyne om feesgangers in naweekluim te kry!

Hektoegang: Volwassenes R150, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Goue sirkel: R100 per persoon (alle ouderdomme)

Exit mobile version