Site icon Afrikaanse Musieknuus

Innibos 2016: Huisgenoot Afskopkonsert

Dewald Wasserfall is een van die kunstenaars by die Huisgenoot Afskopkonsert.

Huisgenoot vier 100-jaar en wat ‘n beter manier as ‘n gróót opskop. Die tema van hierdie opwindende konsert pas goed by Innibos se tema vir 2016 Droom Groot. Van Suid Afrika se gunsteling kunstenaars gaan jou drome laat waar word met ‘n skouspel wat jou wildste drome sal oortref. Kom en geniet kunstenaars soos Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Kurt Darren, Nicholis Louw, ADAM, Joseph Clark, BlackByrd, Arno Jordaan, MoniQue en Ampie.

Hektoegang: Volwassenes R100, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS
Senior Burgers R50
Goue sirkel: R75 per persoon (alle ouderdomme)

Klik hier om jou kaartjies te koop.

Exit mobile version