Ricardo Muller, beter bekend as Ricky, het pas sy tweede enkelsnit Jy’s Die Rede vrygestel. Die enkelsnit volg kort op die hakke van sy eerste enkelsnit Hou my Vas wat hy self gepen het. Vincent Gordon het die tegniese versorging gedoen op die liedjie. 

Is jy nog hier, die nuwe kortspeelplaat en titelsnit van die talentvolle sangeres, Derónshay, se kontemporêre Country-aanslag sal luisteraars se harte diep tref en hulle voete laat jeuk op die dansvloer.

Enersyds is ’n winterhuis ’n tipe huis wat veral in Skandinawiese lande gebou word. ’n Heeljaar huis vol magiese objekte en rakke vol boeke. ’n Huis wat sterk staan teen die natuur se aanslae.