TV

Verlate se musiekvideo beeld alleenheid en selfrefleksie uit, die seer van mense afstaan aan die dood, of aan verbroke vehoudings. Jou eie wese en menswees wat jy verlaat, selfrefleksie in spieëls!

Francois Jacobs se musiekvideo vir sy nuwe enkelsnit Kan nie meer wag is sopas vrygestel en is vandag eerste op Afrikaanse Musieknuus te sien.