Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Rooksein se Renier West stel solo debuut-enkelsnit ‘Ek Voel’ bekend

Redaksiespan1 April 2025
FOTO: Hendri Viljoen
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Laat hierdie liedjie jou neem na ’n plek van nostalgie en rou gevoelens wat aan die hartsnare pluk. Met diep lirieke en ’n unieke klank, beloof Renier West om ’n blywende indruk in die Afrikaanse musiekwêreld te laat.

Jy sal vir Renier ken as ’n lid van die Afrikaanse groep Rooksein en as die broer van Bernice West. Beide van hulle het die land op horings geneem met hul musiek, en dit is geen verrassing dat Renier nou sy eie solo-loopbaan aanpak nie. Met ’n musikale familie soos syne, was dit net ’n kwessie van tyd voordat hy sy eie unieke stem in die bedryf sou laat hoor.

Hierdie passieprojek kom reguit uit Renier se hart. Benewens sy betrokkenheid by Rooksein en sy eie musiek, is hy ook die suksesvolle eienaar van restaurante en koffiewinkels. Tog bly musiek sy ware toevlugsoord. “Musiek is ’n plek waar mens kan ontsnap van die realiteit. Lewe is partykeer oorweldigend, maar musiek bring my rus,” sê Renier.

Met “Ek Voel” bring Renier ’n vars en moderne smaak na Afrikaanse musiek. Die liedjie sal jou nie net dieper laat voel nie, maar terselfdertyd ook ligter laat voel. Dit is ’n meesterstuk wat beloof om jou siel te roer en jou hart te vul met ’n egte emosionele ervaring.

Kyk die liriekvideo hier:

“Ek Voel” is nou op alle digitale stroomdienste beskikbaar. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’
Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’
Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’
GSTRiNG ‘sweef’ met hul hardste snit nóg

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’

2 Oktober 2026

Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’

2 Oktober 2026

Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’

2 Oktober 2026

GSTRiNG ‘sweef’ met hul hardste snit nóg

25 September 2026

Francois van Coke, Hunter Kennedy se resep vir ’n braailiedjie

23 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.