Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Shakira blaas nuwe lewe in ou bekende liedjie

Redaksiespan28 Februarie 2025
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Shakira het die afgelope jaar groot opspraak gemaak met haar twee enkelsnitte, “Disco” en “Spook,” wat veral jong aanhangers bekoor het. Nou maak sy gereed om haar volgende groot stap in die musiekbedryf te neem met haar splinternuwe liedjie, “Lewe Vir Jou,” wat vanaf 28 Februarie 2025 beskikbaar sal wees.

LEES OOK: Shakira se nuwe enkelsnit kom ‘spook’ by jou!

Hierdie nuwe snit is geïnspireer deur Anneli van Rooyen se ikoniese treffer, “Ek Lewe.” Shakira het besluit om haar eie stempel op die liedjie af te druk deur splinternuwe verse te skryf, terwyl sy die geliefde koor van die oorspronklike liedjie behou het. Die liedjie is vars verwerk om ’n opwindende, moderne klank te bied wat steeds resoneer met die emosie en diepgang van die oorspronklike weergawe.

“Ek wou die liedjie soveel as moontlik eg maak aan myself met wat ek al ervaar het in die lewe,” verduidelik Shakira. “Ek sing in die liedjie hoe ek gemaak is om na liefde te strewe. Al wat ek van die ander persoon vra, is om ook oop te maak. Almal verdien om liefde te ontvang en te deel.”

Aanhangers kan uitsien na ’n betowerende musiekvideo wat saam met die enkelsnit vrygestel sal word. Die video beloof om Shakira se dinamiese energie en haar passie vir liefde en musiek ten volle vas te vang.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Ruhan du Toit sing oor die geloof van ’n boer in droogte
Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’
Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’
Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Ruhan du Toit sing oor die geloof van ’n boer in droogte

9 Oktober 2026

Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’

2 Oktober 2026

Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’

2 Oktober 2026

Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’

2 Oktober 2026

GSTRiNG ‘sweef’ met hul hardste snit nóg

25 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.