Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Aidan Kade ontbloot liefde in ‘Kleurblind’

Redaksiespan17 Januarie 2025
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Aidan het in 2024 ’n merk gemaak in die Afrikaanse musiekbedryf met die treffende enkelsnit “Paaie X”. Nou, in 2025, staan die kunstenaar gereed om die nuwe jaar met ’n vars klank en emosie te begin met die vrystelling, “Kleurblind”.

LEES OOK: Aidan Kade kruis paaie met die Afrikaanse musiekbedryf

Die liedjie, wat op 17 Januarie 2025 vrygestel word, is nie net ’n getuigskrif van Aidan se groei as kunstenaar nie, maar ook ’n persoonlike verhaal. “Die liedjie se inspirasie het gekom as gevolg van ’n nuwe liefde in my lewe waar ek te verlief was om die rooi vlae te sien,” deel Aidan met ’n lag. Dié eerlike en relatiewe tema van blindelingse liefde het die basis gevorm vir “Kleurblind”, wat deur Aidan self en Stephan van Huyssteen geskryf is. Hugo Ludik, bekend vir sy werk by Muse Studios, het die liedjie vervaardig.

“Kleurblind” bied ’n unieke mengsel van genres waar Alt-Rock en Kamer-Pop mekaar ontmoet. Hierdie vars kombinasie vorm die perfekte agtergrond vir Aidan se veelsydige stem, wat oor ’n aansteeklike beat vloei. “Dis ’n liedjie wat ’n emosionele diepte het, maar tog iets is waarop jy jou voete kan laat ritme kry,” verduidelik Aidan.

Wat “Kleurblind” besonders maak, is die manier waarop dit luisteraars se perspektiewe uitdaag. Soos Aidan dit stel: “Ek wil mense inspireer om hul eie rooi vlae te heroorweeg, maar ook om te aanvaar dat liefde soms buite die reëls van logika val. Soms kleur dit jou lewe in op maniere wat jy nie verwag het nie.”

Met “Kleurblind” wys Aidan weereens unieke vermoë om stories te vertel wat aanklank vind by ’n wye gehoor. Die liedjie beloof om nie net op speellyste te verskyn nie, maar ook in harte te bly vassteek.

Gereed om jou jaar in te kleur met Aidan se “Kleurblind”.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Dirk van der Westhuizen laat die harte klop met nuwe enkelsnit
Posduif en Richann Brüssow span kragte saam vir ‘Maklik In Die Moeilikheid’
Schwabie vind hoop en berusting met nuwe enkelsnit ‘Vrede’
Snotkop en Ricus Nel kroon die ‘Koelboks Koning’ met nuwe treffer

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Dirk van der Westhuizen laat die harte klop met nuwe enkelsnit

5 September 2026

Posduif en Richann Brüssow span kragte saam vir ‘Maklik In Die Moeilikheid’

4 September 2026

Schwabie vind hoop en berusting met nuwe enkelsnit ‘Vrede’

4 September 2026

Snotkop en Ricus Nel kroon die ‘Koelboks Koning’ met nuwe treffer

4 September 2026

Francois van Coke en Zaan Sonnekus vier die ‘lewe’ met nuwe enkelsnit

28 Augustus 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.