Bok Radio deel jaarliks hul gesogte Bokkie-toekennings uit en ná byna vyf jaar is hierdie toekennings tydens ’n kleiner seremonie op die jaarlikse Bok Boot uitgedeel.
Die Bok-span beloof egter dat dié toekennings volgende jaar weer in die Grand West arena in Kaapstad oorhandig sal word.
Hier is 2024 se wenners:
NUWELING VAN DIE JAAR:
Barto

MEESTE STROMINGS VAN DIE JAAR:
Foute – Appel
MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR:
Altyd Daar – Ryno Velvet
MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR:
Ricus Nel
BESTE VERTONING BY HEROES RESTAURANT:
Juan Boucher
VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR:
Demi Lee Moore
LIEDJIE VAN DIE JAAR:
Liewe Jinne – Juanita du Plessis
BOK RADIO OMROEPER VAN DIE JAAR:
Ziaan Siems
BOK RADIO BOKKIE-TOEKENNING:
Le-Lu van der Sandt
LEWENSLANGE BYDRAE TOT AFRIKAANS:
Kurt Darren