Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Anzelle skink ‘lawaaiwater’ vir ’n goeie kuier

Redaksiespan11 Junie 2023
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Anzelle is seker een van die mees belowende jong opkomende kunstenaars in ons land. Al is sy net 19 jaar oud het sy dit alreeds reg gekry om ’n groot impak op mense te maak met haar buitengewone sangtalent.

Na die sukses van haar debuut enkelsnit, Klein Botteltjie Groot Gif is sy terug met haar tweede enkelsnit, Lawaaiwater, en dit gaan voete behoorlike laat jeuk.

Ons het net een lewe, so kom ons lewe. Lawaaiwater beskryf die lewe van ’n student in ’n neutedop. Jy is in die fleur van jou lewe, saam met mense vir wie jy lief is, besig om die tyd van jou lewe te hê. Lawaaiwater is geskryf deur Roux Cloete en Dirk van Niekerk en dit is gebasseer op die ware lewensverhaal van elke student in die land.

Om ’n goeie aand te hê gaan gewoonlik gepaard met iets om te drink, vir party mense is ’n “lawaaiwater”, sommer net koffie of tee, vir ander is dit dalk ’n Powerade of self ’n kortetjie. Lawaaiwater is enige iets wat jou in die bui sal sit om die tyd van jou lewe te hê.

Die doel met hierdie liedjie is om vir mense iets te gee om te kuier maar sommer ook te laat langarm. Wees jonk, wees vry en geniet die oomblik waarin jy jouself bevind.

“Lawaaiwater is defnitief die nuwe kuierliedjie vol lewe en energie. Dit is ’n goedvoel liedjie vir al die studente wat al hulle deurnag kuier aande gehad het waar hulle gedans het, gelag het, en net ’n lekker tyd saam met hulle vriende geniet het,” vertel Anzelle.

LUISTER DIE LIEDJIE HIER

Anzelle is gebore om op die verhoog te wees. Die toekoms lyk blink vir ’n buitengewone kunstenaar soos sy en ons kan nie wag om te sien wat die res van haar toekoms vir ons inhou nie.

Anzelle is ook dié week se kunstenaar van die week op die Nuwe Afrikaans-speellys op Spotify:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.