FOTO: Verskaf
Op Vrydag, 12 Augustus stel Frikkie van Biljon sy nuwe enkelsnit, Huis, vry. Hier is so ’n paar blitsfeite oor dié sanger wat jy dalk nie geweet het nie.
Gunsteling kos?
Hotdog of Steak
Gunsteling drankie?
Gin & Tonic
Gunsteling film?
Fifth Element
Gunsteling vakansie bestemming?
Berge
Gunsteling stokperdjie?
Tuinmaak
Gunsteling kleur?
Rooi
Koffie of tee?
Koffie, wat is tee?
Bos of see?
Bos
Coke of Pepsi?
Coke
Soet of sout?
Sout
