Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Elsjé se eerste enkelsnit sal jou voete laat jeuk

Redaksiespan8 Junie 2022
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die nuweling Elsjé se heel eerste enkelsnit, 21 VirAltyd is nou digitaal beskikbaar. 

Dis ’n lekker energieke pop liedjie met sterk elektroniese elemente en sal jou sommer vinnig aan die  dans kry. 21 VirAltyd is uit die pen van bekroonde liedjieskrywer, Pierre Rossouw en vervaardig deur  Hugo Ludik van Muse Studios en ook lid van die popgroep, Adam. 

Afrikaans is nie iets wat Elsjé sommer sing nie en 21 VirAltyd was beslis buite haar gemaksone en het haar uitgedaag, maar die finale produk spreek vanself. Die oorsprong van die liedjie was by haar Ouma se 91ste verjaardag waar sy teruggedink het na haar eie 21ste verjaardag.  

“Die liedjie gaan oor die goeie ou dae. My Ouma dink terug aan haar jonger dae wat soveel mooi  herinneringe inhou,” vertel sy. Haar doel was om ’n lekker positiewe aanslag met haar eerste  enkelsnit te vat veral na die laaste twee jaar wat almal wêreldwyd deur beproewende tye gegaan het en sommige steeds doen.  

“Leef elke dag voluit, wees jouself en moenie verskoning vra vir wie en wat jy is nie,” voeg Elsjé by. “Tyd gaan so vinnig verby so leef elke oomblik ten volle en maak soveel memories as moontlik, want  jou tyd is nou.” 

Die lirieke verwys ook na die jeugdigheid wat in elk van ons bly al word mens ouer.  Die musiekvideo van 21 VirAltyd is nou beskikbaar.  

Kyk die musiekvideo hier:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Ruhan du Toit sing oor die geloof van ’n boer in droogte
Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’
Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’
Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Ruhan du Toit sing oor die geloof van ’n boer in droogte

9 Oktober 2026

Winter Hotel nooi luisteraars in uit die koue met debuut-ep ‘Winter’

2 Oktober 2026

Roux Cloete blaas nuwe lewe in ou herinneringe met ‘ZIPPO’

2 Oktober 2026

Corlea klim hoër met nuwe enkelsnit ‘Trappe’

2 Oktober 2026

GSTRiNG ‘sweef’ met hul hardste snit nóg

25 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.