Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Snotkop is terug met ’n nuwe liedjie!

Redaksiespan6 Mei 2022
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Ons is amper terug na normaliteit. Maar daar is iets kort. Daar is nog ’n leemte. Wel bottel jou emosies op en maak reg om jou leemte gevul te kry! Die lieflike boosdoener, Snotkop is terug om jou te inspireer om jou pretensies te laat vaar. Tsek! blaas jou hare weg soos ’n warm Honda V-tek se opgegradeerde subwoofer. Maak reg vir iets wat jy nie geweet het jy broodnodig het nie.

“Ek sal my geld daar op sit dat die volgende sosiale media neiging tweekleur khaki-boere wat gaan twerk wees.” Snotkop se loopbaan is ’n unieke verhaal en hy het die gespesialiseerde vernuf om genres en kulture se konvensies te omseil. ‘Vat jou goed en tsek, Fereirra’ is ’n low-key geniale refrein wat bydra tot die bevryding van die volk en jou boude laat skud terselfdertyd. Daar is nie ’n ewenaar vir Snotties nie.

Hy is ’n rare kombinasie van briljante entrepeneur, kletsrymer en energieke verhoog-domineerder. Tsek! is geïngenieur vir ons hergevonde vryheid. Vryheid van spraak, smaak en deur-die-nag dans. As ’n kampvegter vir partytjietyd vermaak Snotkop jonk en oud al vir meer as ’n dekade met sy tong in die kies houding en monster-treffers. Dit is goed om die man terug op top vorm te sien aangesien baie kunstenaars krippeer het tydens die inperking periode.

Klink asof Snotties sy tyd gebruik het om te beplan aan wêreld-oorheersing. Kyk, ons swaai ons perskes en as jy dit nie like nie, ‘tsek!’

Kyk die musiekvideo hier:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’
Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Ryk Kleinhans herinner luisteraars aan die krag van stil oomblikke

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.