20 Vinnige vrae vir Eloff!

FOTO: Verskaf

Ons het die nuutste sangsensasie, Eloff, van nader leer ken met 20 vinnige vrae. 

LEES OOK: Eloff is terug met ’n nuwe enkelsnit wat ‘klop’!

Gunsteling fliek?

Forrest Gump.

Gunsteling TV-reeks?

Walking Dead.

Gunsteling drankie?

Brandy en coke.

Gunsteling kleur?

Blou.

Gunsteling kos?

Pizza.

Gunsteling musiek?

Alles 😂.

Gunsteling emoji?

🥴.

Wat is die beste geskenk wat jy al gekry het?

My kitaar.

Wat is die slimste besluit wat jy al gemaak het?

Om nie onder groepsdruk te val nie.

Wat is die beste raad wat jy al gekry het?

As jy iets wil of moet doen, doen dit NOU!

Vertel ons ’n interesante feit oor jouself?

Ek hou nie daarvan as mense materiaal byt nie…

Wat is jou slegste gewoonte?

Ek oordink alles.

As jy enigeen kon ontmoet (lewendig of dood), wie sou dit wees?

Elon Musk.

Drie mense saam met wie jy eendag om ’n etenstafel wil sit?

Ed Sheeran, Eminem, Juice World.

Wat is die eending waarsonder jy nie kan lewe nie?

My kitaar.

Saam wie sal jy eendag op ’n eiland gestrand wil wees?

Elon Musk.

Facebook of Instagram?

Instagram.

Koffie of tee?

Koffie.

Apple of Android?

Android.

Wat wou jy word toe jy klein was?

’n Kardioloog.