Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Gian Groen se nuwe enkelsnit vertel die storie van ’n eensame liedjieskrywer

Redaksiespan26 Februarie 2022
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Lonely Troebadoer is die splinternuwe enkelsnitvrystelling van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Toe almal gedink het liedjieskrywers gaan baie meer produktief wees tydens lockdown oor hul tuis vasgevang is, was kunstenaars eerder besig om planne te beraam om kontantvloei te genereer as gevolg van die feit dat daar so baie konserte gekanselleer is.

Die ooglopende ding was om konserte te stroom vir die mense daar buite en sodoende die bedryf aan die gang te hou. 

Gian vertel dat dit is ’n baie eensame plek om te wees vir ’n Troebadoer. So sit mens in ’n klein klankdigte vertrekkie met net ’n kitaar en ’n kamera terwyl duisende mense die geleentheid kry om in te skakel. Dit is byna asof jy in ’n glaskas sit en musiek maak waar die wêreld kan inkyk, maar die kunstenaar sien niemand nie.

Gian het die liedjie Lonely Troebadoer geskryf terwyl hy self COVID gehad het. Hy het self die verwerking daarvan gedoen in samewerking met sy jarelange vriend en medevervaardiger, Alex Power, by sy ateljee, Farmyard Studio in Gordonsbaai. Alex speel die baskitaar daarop, Guy Feldman en Gian speel die kitare, en Simon Sloane speel die dromme.

Jandre Spangenberg het die post-produksie behartig by sy ateljee, Totius Hill Studio, in Welgemoed. Jandre het ook klawers gespeel en die agtergrondsang gedoen. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.