Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

ADAM reik hoendervleis weergawe van ‘O Holy Night’ uit

Redaksiespan19 Desember 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Suid-Afrika se gunsteling-mansgroep, ADAM, het hierdie jaar besluit om een van die mooiste Kersliedere van alle tye op te neem en as ’n enkelsnit uit te reik.  O Holy Night is  gewis ’n goue lied wat nooit oud sal word nie en die groep wou al vir jare ’n spesiale weergawe van dié lied opneem.  

Hulle voel dit was nou die regte tyd om dit te doen en ’n musiekvideo vir hierdie pragtige weergawe sal ook gedurende die middel van Desember op ADAM se sosialemedia platforms uitgereik word. Dit is vervaardig deur ABS Produksies by Photo Factory in Boksburg met ’n eenvoudige konsep waar ADAM geskenke aan hulle jonger aanhangers uitdeel. “Ons het ’n heerlike tyd saam met die kinders spandeer en dit was wonderlik om die vreugde op hulle gesiggies te sien toe hulle, die geskenke oopmaak. Ons hoop dit kom oor in die musiekvideo,” sê Kyle Grant.

Die ander twee lede van die groep, Hugo Ludik en Christoff de Beer stem saam en die drie lede wens hulle aanhangers en die publiek die mooiste Kersfees en ’n Voorspoedige 2022 toe. “Ons kan nie wag om in 2022 in elke liewe dorpie in Suid-Afrika te kom optree nie! Dit was ’n lang jaar en ons smag daarna om weer vir ons aanhangers te kan sing en musiek maak,” sê Hugo Ludik.

  • O Holy Night is nou aanlyn beskikbaar. Laai dit hier af.
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.