Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Anton Botha sing oor sy ‘splinternuwe vellies’ in nuwe enkelsnit

Redaksiespan8 Desember 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Anton Botha het in 2005 die musiekwêreld betree en het sedertien gehore met die lekkerste  saamsing- en danstreffers vermaak. En nou is sy nuutste enkelsnit, Splinternuwe Vellies op  alle digitale platforms beskikbaar om seker te maak jy kan tot laatnag jou beste langarm moves uithaal. 

Splinternuwe Vellies is uit Anton se eie pen en het ’n nuwe country rock klank. Hy lag lekker as hy dink aan hoe die idee vir die liedjie ontstaan het. “Ek het gedink dit is romanties as ’n ou dit vir sy meisie moet sê, maar dit het nie lekker op my vrou gewerk nie. Sy het net vir  my gelag,” sê Anton skertsend. 

Anton beoog met Splinternuwe Vellies dat luisteraars net ’n bietjie moet pret hê ten spyte van die moeilike omstandighede waarin ons onsself te midde van die pandemie bevind. “Ek  wou net ’n lekker luister- en dansliedjie skryf wat almal kan geniet – ek probeer altyd die  ligter kant van dinge sien,” vertel hy. 

Anton luister baie na country musiek en hou daarvan om stories oor gewone mense te  vertel deur sy liedjies. “Mense inspireer my – as dit stories oor gewone mense is, nie rykes  of bekendes nie, kan soveel meer mense daarmee vereenselwig.” 

Jy kan nou Splinternuwe Vellies op jou gunsteling platform stroom of aflaai.

Kyk die musiekvideo hier: 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.