Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Irene-Louise van Wyk ‘brand’ 1.2 miljoen goue musieknote raak!

Redaksiespan21 Oktober 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Of jy nou dans in die stof-plaaspad, dans in die kombuis, dans om die braaivleis-vure, dans in die gym, dans op die skoolveld of dans op die dansvloer – een ding is seker: dans sal jy dans tot jou Tekkies Brand!

Dít is presies wat hier gebeur het met die grootste vuurwarm treffer van die jaar; Tekkies Brand van Irene-Louise van Wyk. 

Ná slegs drie maande vanaf sy vrystelling kan daar met trots aangekondig word dat Irene-Louise vandag, 21 Oktober beloon word met ’n goue toekenning vir 1.2 miljoen strome op stroomdienste. Die snit is ook sterk op pad om platinum status te bereik. 

Dié treffersnit pronk ook nou al vir elf weke bo aan die Apple Music en iTunes trefferslys. Hierdie prestasie is verseker ’n rekord vir ’n vroulike kunstenaar.  

Op TikTok het die snit ook groot sukses bereik met meer as 3350 dansvideo’s met die Tekkies Brand “dans-craze”, wat al meer as drie miljoen keer gekyk is. 

Om dié toekenning nog meer spesiaal te maak het die musiekvideo vir Tekkies Brand ook pas meer as 1 miljoen trefslae op YouTube verbygesteel. 

Kyk die musiekvideo hier:

Met agt-en-twintig vertonings vir die jaar, twee nuwe enkelsnitte is Irene-Louise se dagboek propvol!

Die stoute-dans liedjie, My Volgende Fout, ’n duet met Jay word op 5 November vrygestel en kort op sy hakke die dansliedjie Kuierleier wat op 12 November saam met ’n nommerpas musiekvideo vrygestel word!

  • Tekkies Brand is nou op digitale stroomdienste soos Apple Music, Spotify en Deezer beskikbaar. 
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.