Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Spoegwolf hou eie boutique fees!

Redaksiespan23 September 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Spoegwolf se rou intensiteit tref jou soos ’n knellende hou in die maag wat jou ribbe laat swel, maar een wat begeester en bemoedig word. Met finesse krap hul aan al daai knaende kneusplekke van kleintyd wat steeds bly juk, met die astrante belofte van versoening. Die lirieke is helder. Die verlange is eg. Deur hul meesterlike begeleiding roer hul aan elk van daai hartsplekke wat mens se maag laat draai met vlinders, verlange, en ruk en rol. Dis die dat hul mense so bekoor al vir ’n dekade. Met die vrystelling van hul 8ste album, ‘Silwer’, is dit met groot opwinding dat Spoegwolf hulle eie boutique fees bekendstel – Ruiters van die Kaap.

Ruiters van die Kaap-Toer (RVDK) is ’n intieme fees wat moontlik gemaak word deur Spoegwolf wat ’n handjie vol vriende nooi om die verhoog saam met hulle te kom deel. Die fees skop af by Mark’s Park in Johannesburg op die 2de Oktober met Georgetown, Deon Mering, Lucinda (Die Melktert Komissie) en Book Klub. Die fees vertrek die volgende dag na Nelspruit met ’n oornag fees by Blue Moon en ’n familiepiekniek die Sondag. 

Vir meer besonderhede, besoek www.spoegwolf.com.

RUITERS VAN DIE KAAP DATUMS

Datum: Saterdag, 2 Oktober 2021

Plek: Sognage, Johannesburg

Kaartjies: www.spoegwolf.com

Datum: Saterdag, 9 Oktober & Sondag, 10 Oktober 2021

Plek: Bluemoon, Nelspruit

Kaartjies: www.spoegwolf.com

Datum: Saterdag, 27 November 2021

Plek: East Rand Boat Club, Benoni

Kaartjies: www.spoegwolf.com

Datum: Saterdag, 4 Desember 2021

Plek: Loftus Park, Pretoria

Kaartjies: www.spoegwolf.com

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.